ELKE DAG IS OPEDAG

 

 

EVERYDAY IS AN OPEN DAY

011 234 6326 / 083 391 8622

Daaglikse Program

(Elke klas se program word aangepas volgens die ouderdomsgroep)

 

07:00 – 08:00   Aankoms

 

08:00 – 08:45   Ontbyt, vryspel – binne

 

08:45 – 09:00   Groet, Bybel, weer en nuus

 

09:00 – 09:15   Tema bespreking, persepsie, taalontwikkeling,

  wetenskap en wiskundige aktiwiteite

09:15 – 09:45   Skeppende aktiwiteite

 

09:45 – 10:00   Opruim, toiletroetine en broodtjie tyd

 

10:00 – 10:30    Musiek, Kuns, Bak-en-Brou, Liggaams oefeninge

                          (groot motories), Waterspel, Poppekas

 

10:30 – 12:00    Vryspel – buite

                          (*opsionele buitemuurse aktiwiteite op sekere dae)

12:00 – 12:30    Toiletroetine, middagete, storie tyd

 

12:30 – 13:00     Fantasiespel

 

12:00 - 13:00     Afhaaltyd vir halfdag kleuters

 

13:00 – 17:00     Nasorg