Midrand Plaas Kleuters

 

 

Ons kleuters by MIDRAND PLAAS KLEUTERS geniet die plattelandse omgewing tussen die beeste, perde en hoenders.  Hier leer hulle speel-speel en word groot-en-sterk :-)

 

 

 

 

Sunninghill Kleuters

 

 

By SUNNINGHILL KLEUTERS leer en speel ons kleuters elke dag.  Die kleuterskool is in die hartjie van Sunninghill en vier in 2017 sy 10de bestaansjaar.

 

 

 

 

Spreuke 22:6

"Leer 'n jongmens om die regte pad te kies,

en wanneer hy eendag oud is,

sal hy nie daarvan afwyk nie." 

'n groei milieu vir u kind

sedert in 2007