Skool bestuur

 

Die skool word beheer deur:

 

Mnr. A.H. Booysen (Direkteur),

Mev. T. Booysen (Direkteur en Skoolhoof) en

Mev. E.C. Rossouw (Onderhoof).

 

 

Personeel

 

Die personeel bestaan uit:

1.  Mev. E.C. Rossouw (Onderhoof / Onderwyseres)

2.  Mev. M. Rautenbach (Onderwyseres)

3.  Me. T. Stander (Onderwyseres)

4.  Me. N. Howard (Onderwyseres)

5.    Mev. M. Pretorius (Kantoor)

6.  Mev. N. Brits (Nasorg)

 

 

 

 

Fasiliteite

 

Ons skool spog met puik fasiliteite soos:

 

  • Goed toegeruste klaskamers

  • Media en rekenaarsentrum

  • Kultuur en musieksentrum

  • Multi-sportbaan

  • Plaas en Groentetuine

  • Sportveld

 

 

Mev. E.C. Rossouw

Mnr. A.H. Booysen

Mev. T. Booysen

NUUTSTE PRESTASIE

FOTO GALLERY

SKOOL INLIGTING

WIE IS ONS?

Lukas 16:10

"As julle in klein sake getrou is, sal julle ook in groot sake getrou wees. 

As jy selfs 'n klein bietjie oneerlik is, sal jy nie eerlik wees met groot verantwoordelikhede nie."

'n groei milieu vir u kind

sedert in 2007