Skooldrag

 

Skooluniform beskikbaar by McCullagh & Bothwell,- Fourways, Winkel nommer U2, Boonste Vlak, Fourways Crossing Winkelsentrum.

 

 

Somer:          

Dogters:   

Sport*:      

 

Seuns:            

Sport*:  

 

 

Winter: 

 

Dogters:

Sport*:    

  • Skool sport hemp

  • Skool sport rompbroek

  • Skool sweetpak

  • Tekkies met wit sokkies

Seuns:            

  • Khaki skool langbroek

  • Bruin gordel

  • Lugblou langmou skoolhemp (hemde moet ingesteek wees)

  • Bruin skoolskoene

  • Khaki skool knie-kouse

  • Vlootblou v-nek skooltrui

  • Vlootblou v-nek moulose skooltrui
    Rooi das                    

Sport*:    

  • Skool sport hempie                                           

  • Skool sport kortbroek

  • Skool sweetpak

  • Tekkies met wit sokkies

'n groei milieu vir u kind

sedert in 2007