NUUTSE PRESTASIES

 

 

SPORT

 

Een van ons leerders het Gauteng gaan verteenwoordig by die S.A. atletiekbyeenkoms op Potchefstroom 24 & 25 Maart 2017.

 

  • Jenna Booysen het 5de plek verwerf in die 1200m dogters o/11

 

Hierdie is 'n uitstekende prestasie vir SANDTON AKADEMIE en ons is baie trots op haar.

Kollossense 3:23

"Pak alles gemotiveerd aan.  Werk soos vir die Here en nie soos vir mense nie."

 

 

SPORT

 

Een van ons leerders het Gauteng gaan verteenwoordig by die S.A. atletiekbyeenkoms op Potchefstroom 24 & 25 Maart 2017.

 

  • Jenna Booysen het 5de plek verwerf in die 1200m dogters o/11

 

Hierdie is 'n uitstekende prestasie vir SANDTON AKADEMIE en ons is baie trots op haar.

 

 

KULTUUR

 

Een van ons leerders was 'n graad wenner en FINALIS in die Nasionale Eisteddfod kompetisie vir VISUELE KUNSTE.

 

 

SANDTON AKADEMIE is baie trots op hierdie prestasie van Alex!

'n groei milieu vir u kind

sedert in 2007